Close

Kinders se stories

Die enkele aspek

Die enkele aspek van my werk by Durbanville Kinderhuis wat my die meeste laat wonder is-waarom kinders nog steeds lief is vir hulle ouers, al is hulle so teleurgestel in hulle optrede en oenskynlike onvermoe om verantwoordelik op te tree. Ek is die ma van 2 seuns en van tyd […]

Read More

As Maatskaplike Werker

“As Maatskaplike Werker is daar niks wat my so hartseer maak as die wete, dat wanneer kinders in n Kinderhuis geplaas word, hulle in baie gevalle van hulle broers en susters geskei word. Hulle moet al reeds verwerping en die alleenheid van weg wees van hulle ouerhuis hanteer. Om dan […]

Read More

Liewe Liezl

Ek wou hierdie brief aan jou skryf die dag toe ek die eerste keer gehoor het dat jy aangeneem gaan word. Dit is belangrik vir my dat jy verstaan ​​hoe dit alles gebeur het en waarom ons dit vir jou gekies het. Noudat dit amper tyd is dat jy Suid-Afrika […]

Read More

‘N Nuwe Reis het begin…

Ons wil u bedank vir u ruimhartige skenking. Deur jou hulp kan ons ‘n omgewing skep waarin kwesbare kinders hul volle potensiaal kan bereik. Ek deel met trots die volgende storie. ‘N Nuwe Reis het begin… Ek sien hom langs sy Corsa Lite staan, “my eerste voertuig, wat ek met […]

Read More