Close

Finansiële Skenkings

Ons waarde proposisie vir u: Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en privaat skenkers dek ons bedryfskoste, dus sal 100% van u skenking direk tot voordeel van ons kinders aangewend word. Ons vrywilligers gedrewe model, en ons jare se ondervinding in die suksesvolle implementering van programme met min insette en maksimum uitsette, het gehelp om koste laag te hou om die impak van u geskenk te maksimeer.

Ons goeie bestuur, volhoubaarheids- model en finansiële kontrole sal verseker dat u geskenk verstandig en oordeelkundig gebruik word.

Ons is ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie en ‘n artikel 18A goedgekeurde openbare weldaadsorganisasie. Ons is ‘n BB-SEB vlak 4 bydraer.

‘N Geskenk aan die Durbanville Kinderhuis sal verseker dat ons kinders kwaliteit sorg ontvang en die geleentheid het om hul volle potensiaal te bereik.

Sien Jaarlikse Finansiële State onder Dokumentasie.