Close

Funksie pakket

Hierdeur ‘n versoek om R32 000 te borg vir ons dringende behoeftes en in ruil daarvoor bied ons u:

  • ‘n Tafel vir 10 gaste by ons Jaarlikse Kinderhuis Bal.
  • ‘n Tafel vir 10 gaste by ons Dames ontbyt.
  • ‘n Tafel vir 10 gaste vir ons Rugbydag.
  • ‘n 4-bal by ons Gholf dag.
  • Advertensie in ons brosjure wat tydens bogenoemde geleenthede aan gaste versprei sal word.
  • U sal n 18 A-sertifikate vir belastingdoeleindes ontvang.
  • U naam sal op die donateurs bord van die Durbanville Kinderhuis verskyn.
  • Uitnodiging om die terrein te besoeke om te sien hoe u borgskap aangewend is.
  • Toegang vir 2 gaste na ons donateurs-dankie geleentheid.

Vir nog inligting skakel Johanna Strauss by +27 (0)21 975 6822 of e-pos jstrauss@durbanvillekinderhuis.org.za