Close

Skenk

Durbanville Kinderhuis waarborg dat die 144 kinders in ons sorg regstreeks by alle geld wat geskenk word, baat.
Gebruik asseblief die onderstaande besonderhede om ‘n donasie by u bank of per elektroniese fondsoorplasing (EFT) te doen:

Bank:Absa
Rekeningtipe:Tjek
Name:Durbanville Kinderhuis
Rekening no:1410 290 983
Takkode:632005
SWIFT:absazajj (vir internasionale betalings)


Verskaf asseblief volledige besonderhede vir die uitreiking van amptelike kwitansies. Meld u voorletters, van, adres en betaalmetode: elektronies, direkte inbetaling of oordrag.

Andersins, kliek hier om ‘n skenking met u kredietkaart te doen.

Skakel vir Johanna Strauss by 021 975 6822 vir nog inligting of stuur ‘n e-pos aan jstrauss@durbanvillekinderhuis.org.za.

Dankie dat u Durbanville Kinderhuis vir u donasie oorweeg.

Ons aanvaar skenkings via Zapper